Die Groot Trek

4 Feb #DieGrootTrek - Stellenbosch Mafia

36 MIN
Download (17.1 MB)
Pieter Du Toit is n bekende Politiese Joernalis en het al 'n hele paar boeke geskryf oor die politiek en die misbruik van mag. Sy boek "Die Stellenbosch Mafia" is reeds in 2018/2019 geskryf en uitgegee maar is nou herwerk om nuwe inligting in te sluit.
AF  SOUTH AFRICA