Die Groot Trek

3 Mar #DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Gebare Taaltolk

28 MIN
Download (13.6 MB)
Daar is n groot moontlikheid dat jy al vir Melinda gesien het iewers in 'n klein hoekie op jou TV skerm besig om tolkwerk te doen vir mense wat doof is. Vandag leer ons meer oor wat presies 'n gebare taaltolk is en hoe haar beroep duisende mense help reg oor die wereld.
AF  SOUTH AFRICA