Die Groot Trek

10 Mar #DieGrootTrek - Dag in die lewe van Air Traffic Controller

31 MIN
Download (14.7 MB)
Al ooit gewonder wat doen die manne in daai groot torings by n lughawe? Wel hulle maak seker dat die vliegtuie nie teen mekaar bots nie en gee ook die instruksies van waar om te vlieg en land. Sean Warren het vandag ons kom vertel van sy beroep.
AF  SOUTH AFRICA