Die Groot Trek

14 Mar #DieGrootTrek - Tshwane Burgemeester Dr. Nasiphi Moya

38 MIN
Download (18.0 MB)
Ons het belowe dat ons nie sal rus voor ons die nuwe Burgemeester van Tshwane Dr. Nasiphi Moya in die ateljee gekry het nie. Dit was vir ons belangrik om te hoor wat haar plan is met Pretoria en of sy bereid is dat ons haar aanspreeklik hou vir besluite in ons stad. Sy het vir die Groot Trek volle toegan tot haar kantoor gegee sodat ons ook maandeliks terugvoer van haar kan ontvang in persoon!
AF  SOUTH AFRICA