18 Mar #DieGrootTrek - Pedro Barbosa
30 MIN
Download (14.1 MB)
Die talentvolle Pedro Barbosa kom loer weer in by Doepie en Nina. Hy bederf nina met n paar uitheemse nommertjies en vertel ons ook hoekom hy die groot besluit moes maak om op te hou musiek uitsit na sy finale album!
AF
SOUTH AFRICA