Die Groot Trek

8 Apr #DieGrootTrek - Outopsietafel deur Ryan Blumenthal

35 MIN
Download (16.8 MB)
Ryan Blumenthal is 'n forensiese patoloog en een van net 80 in die land wat verantwoordelik is vir nadoodse ondersoeke. Sy nuwe boek "Outopsietafel" deel hy sy persoonlike staaltjies en ook gee ook insig in wat Suid-Afrika anders maak in die veld as enige ander plek in die wêreld.
AF  SOUTH AFRICA