10 Apr #DieGrootTrek - Tamlyn Wessels
22 MIN
Download (10.6 MB)
Die inspirerende Tamlyn het kom inloer met n splinternuwe enkelsnit en vir die eerste keer op die GrootTrek vanmiddag. Sy doen ook vir ons van haar gunsteling liedjies akoesties in die ateljee.
AF
SOUTH AFRICA