Die Groot Trek

29 Apr #DieGrootTrek - GrootGeld met Jan van PSG Silver Lakes

36 MIN
Download (17.3 MB)
Jan Van Wyk van PSG Silver Lakes het weer kom inloer om te gesels oor alles GrootGeld! Ons bespreek 'n baie bedrywige April maand en wat dit beteken vir jou beleggings en hoe PSG vir jou 'n antwoord kan bied op alles!
AF  SOUTH AFRICA