Die Groot Trek

22 Jul #DieGrootTrek - Sensasie kom remix die GrootTrek

24 MIN
Download (11.4 MB)
Chris Knoesen beter bekend as Dj Chris Sen en deesdae "Sensasie" is die man agter al die lekker mixes van bekende ou afrikaanse liedjies. Hy kom loer in en kuier bietjie saam en vertel ons waar sy idee vir die afrikaanse mixes vandaan gekom het.
AF  SOUTH AFRICA