24 Jul #DieGrootTrek - Chris Burgess (Oplossings vir die Platteland)
17 MIN
Download (8.2 MB)
Landbouweekblad redakteur, Chris Burgess, gesels met Doepie en Nina oor sy nuwe driedelige dokumentêre reeks, Oplossings vir die Platteland. Die kykNET-reeks vertel inspirerende stories waar gewone Suid Afrikaners, moeilike omstandighede in hoop omskep.
AF
SOUTH AFRICA