Die Groot Trek

25 Jul #DieGrootTrek - Snotkop

21 MIN
Download (10.0 MB)
Snotkop het kom inloer by Doepie & Nina vandag om bietjie te gesels oor sy tuiste in Natal en ook hoekom hy so lief is daarvaar om die tannies nou en dan warm onder die kraag te maak met sy musiek.
AF  SOUTH AFRICA