Ontbyt met Doepie en Nina

12 Aug #DieGrootTrek - Andrea vind die Here in Pollsmoor

25 MIN
Download (12.0 MB)
Andrea Hendricks het baie trauma beleef as n jong meisie. Dit het later in haar lewe eers uitgekom. Weens omstandighede en die verkeerde vriende raak sy toe deurmekaar met dwelms en word toegesluit in Pollsmoor. Dit is waar haar lewe verander het. Sy deel haar storie.
AF  SOUTH AFRICA