Ontbyt met Doepie en Nina

14 Aug #DieGrootTrek - Barto oor enkelsnit Mal Berou

16 MIN
Download (7.5 MB)
Barto het vir Nina kom kuier op die Groot Trek vanmiddag om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Mal Berou". Hulle gesels ook oor die tipe musiek wat Barto wil maak en wat voorlê die res van die jaar.
AF  SOUTH AFRICA