Ontbyt met Doepie en Nina

9 Sep #OntbytMetDoepieEnNina - Hannes Brummer (Komediant)

19 MIN
Download (9.2 MB)
Hannes Brummer kom vertel ons meer oor die kuns van komedie en help vir Nina snaaks wees met n paar Tips & Tricks. Hy vertel ons ook meer oor sy nuwe show in Johannesburg.
AF  SOUTH AFRICA