11 Sep #OntbytMetDoepieEnNina - Selfdoodbewusmaking Maand
12 MIN
Download (6.0 MB)
September is wereld selfdood-bewustheidsmaand, gister was selfdood bewustheidsdag, en dit is so ‘n belangrike onderwerp dat ons net daaroor MOES gesels. By ons in die ateljee was n selfdoodvegter en stigter van die NGO Reboot Your Resilience Johan Laten.
AF
SOUTH AFRICA