12 Sep Die Mevrouens se dringende ingryping vir die nuwe seisoen

32 SEC
Download (260.5 KB)
Die Mevrouens is terug vir ’n nuwe seisoen van hulle bekroonde potgooi! Ja, die jaar staan op sy kop, maar nee dit beteken nie dat hulle moet oorgee nie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk het besluit dis nooit te laat vir dringende ingryping nie. Daar is genoeg weke oor om 2025 te probeer red. En hulle het planne – Groot planne – vir die nuwe somer.
Die eerste episode van die nuwe reeks kom Dinsdag, 16 September 2025.
Of jou ore nou reg is nie …..
AF
SOUTH AFRICA