Queer in Afrikaans

19 Sep Queer in Afrikaans skop 2 October 2025 af

33 SEC
Download (270.8 KB)
Opwindinging heers vir Queer in Afrikaans wat 2 Oktober op Jacpod afskop. In hierdie nuwe potgooi nooi gewilde drag queen Regina Blaque jou na eerlike gesprekke met al jou gunstelling Afrikaanse sterre. Skakel in en sien hierdie keer díe bekendes in ’n heel nuwe lig: eerlik, snaaks en diep menslik.
AF  SOUTH AFRICA