Queer in Afrikaans

2 Oct Regina Blaque gesels oor Doc Martens en lesbiërstereotipes met Jaxx Justice

31 MIN
Download (14.7 MB)
Het jy al ooit gewonder oor lesbiërstereotipes, Doc Martens se lewensvatbaarheid, en ‘stand-up’ komedie in Suid-Afrika? In die loodsepisode van Queer in Afrikaans kuier gewilde fopdosser, Regina Blaque met komediant Jaxx Justice.
AF  SOUTH AFRICA