28 Oct Mevrou val in nostalgie vas, saam met die Jakarandas se pers tapyt
26 MIN
Download (12.3 MB)
Mevrou is in ’n onverwagse nostalgie vas gevang, aangebring deur die pers blommetjies van die Jakaranda bome in Pretoria. Skielik onthou Dianne Broodryk weer haar grootword jare in die Moot gebied, toe sy met haar fiets oor die Jakaranda blommetjies gery het. Vir Gerda de Sousa bring die asembrowende pers tapyt op die strate van Brooklyn weer al die herinneringe terug van haar seun in die hoërskool. En voor hulle dit kan keer, is die Mevrouens in ’n nostalgiese bui ……
AF
SOUTH AFRICA