Queer in Afrikaans

30 Oct Tollie Parton gesels oor Patricia Lewis, dronk tannies en liefde

29 MIN
Download (13.9 MB)
Tollie Parton verklap hoe dronk tannies by troues haar geinspireer het om vreesloos en sigbaar te wees. Hulle gesels oor die krag van ouers se aanvaarding en hoe Tollie liefde en humor as 'n wapen teen haat gebruik. Sy vertel van die unieke ervaring van straight mans wat drag doen op die ‘Tollie & Manilla Show’ en hoe dit 'n skreeusnaakse manier is om vooroordele af te breek.
AF  SOUTH AFRICA