Mevrou Mevrou

18 Nov Mevrou kry lelik stry oor die lys vir Kerspersente

24 MIN
Download (11.6 MB)
Mevrou is besig met die laaste beplanning vir Kersfees – en heel bo-aan haar lys van wat om nog te doen, is die Kersfees geskenke. Wie kwalifseer vir ’n persentjie onder die Kersboom? Dianne Broodryk staan vas net dié lede van die familie wie saam met hulle is op Kersdag, kry gekoopte persente. Gerda de Sousa stem glad nie saam nie – of hulle nou bymekaar is of nie, sy draai iets toe vir onder die boom. En daar breek die groot gestryery toe uit …..
AF  SOUTH AFRICA