Mevrou Mevrou

25 Nov Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê word

23 MIN
Download (11.0 MB)
Mevrou het met ’n skok agter gekom dat haar gesin van drie nie hulle eie Whatsapp groepie het nie! Hoeveel Whatsapp groepies moet mens hê en wanneer kan jy maar jouself afhaal en die groepie toemaak? Gerda de Sousa en Dianne Broodryk delf in die status van hulle Whatsapps in om te probeer vasstel wanneer ’n Whatsapp groep die moeite werd is om te hou en wanneer mens jouself eerder maar moet verwyder ….
AF  SOUTH AFRICA